Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters wat die verbondskis van die Here gedra het, het uit die Jordaan-rivier gekom, en toe hulle voete aan die kant van die rivier raak, het die water van die rivier weer begin vloei, soos voorheen. Die rivier het oor sy walle gevloei, soos voorheen.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:18 in konteks