Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters wat die kis gedra het, het in die Jordaan-rivier bly staan totdat alles gebeur het wat die Here vir Josua gesê het. Josua moes vir die Israeliete alles sê wat Moses vir hom gesê het om te doen. Die Israeliete was haastig, hulle het vinnig oor die rivier gegaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:10 in konteks