Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:32 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Israeliete voorheen weggegaan het uit Egipte, het hulle Josef se bene saamgebring en hulle het dit begrawe in Sigem. Dit is die stuk grond wat Jakob gekoop het van die nageslag van Sigem, seun van Gamor. Jakob het 100 kesita daarvoor betaal. So het dit gebeur dat die grond aan die nageslag van Josef behoort.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:32 in konteks