Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, julle moet die Here dien, julle moet dit altyd en eerlik doen. Julle moet die gode los wat julle voorvaders anderkant die Eufraat-rivier en in Egipte gedien het en julle moet die Here dien.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:14 in konteks