Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:32 Bybel vir Almal (ABA)

Pinehas seun van die priester Eleasar en die leiers het weggegaan van die stamme in die land Gilead. Hulle het na die ander Israeliete toe gegaan en hulle het vir die ander Israeliete gesê wat hulle gehoor het.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:32 in konteks