Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:22 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Here is die God van die gode, die Here is die God van die gode! Hy weet, en julle moet ook weet hoekom ons dit gedoen het. Ons het dit nie gedoen omdat ons opstandig wil wees teen die Here of omdat ons ontrou wil wees aan Hom nie. As julle dink dat ons verkeerd gedoen het, dan moet julle ons vandag doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:22 in konteks