Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:19 Bybel vir Almal (ABA)

As die land wat aan julle behoort, onrein is, dan moet julle kom na die land wat aan die Here self behoort, die land waar sy tempel-tent is, en julle moet vir julle grond vat tussen ons. Maar julle moenie opstandig wees teen die Here en teen ons nie. Julle moenie vir julle ’n eie altaar bou wat nie die altaar van ons God die Here is nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:19 in konteks