Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die stede wat hulle gekies het. ’n Israeliet en ’n vreemdeling wat tussen die Israeliete woon, kon na ’n asielstad vlug wanneer hy ’n persoon doodgemaak het, maar hy wou dit nie doen nie, dit was ’n ongeluk. Dan kon die naaste familielid van die persoon wat dood is, hom nie doodmaak voordat die volksvergadering besluit het of hy skuldig is of nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:9 in konteks