Ragab het die twee mans toe met ’n tou deur die venster laat sak, want haar huis was op die muur van die stad, sy het op die muur gewoon.