Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het na die priester Eleasar toe gekom en na Josua en die leiers en hulle het gesê: “Die Here het vir Moses gesê hy moet vir ons ook grond gee tussen die ander mense van ons stam.”Moses het vir hulle grond gegee tussen hulle pa se broers, Moses het gedoen soos die Here gesê het.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:4 in konteks