Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moet ook die berge kry wat vol bosse is. Julle moet die bosse uitkap en julle moet die grond skoonmaak sodat julle die hele bergland kan kry. Die Kanaäniete het oorlogkarre en hulle leër is sterk, maar julle sal hulle oorwin en wegjaag en julle sal hulle stede vat.”

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:18 in konteks