Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Israeliete baie geword het, het hulle die Kanaäniete gedwing om vir hulle te werk, maar hulle kon nie die Kanaäniete oorwin en wegjaag en die stede vir hulleself vat nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:13 in konteks