Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar op die grond wat aan Issaskar en Aser behoort het, was daar stede wat aan Manasse behoort het. Die stede was Bet-San, Jibleam, Dor, En-Dor, Taänak en Megiddo, en die dorpies naby die stede. Die dorpies is op drie heuwels.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:11 in konteks