Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:3 Bybel vir Almal (ABA)

en dan gaan die grens suid van Skerpioen-pas verby na die stad Sin. Daarna gaan die grens op na ’n plek suid van die stad Kades-Barnea en dan verder verby die stad Gesron. Daarna gaan die grens op na die stad Addar en dan draai dit na die stad Karka.

Lees volledige hoofstuk Josua 15

Kyk Josua 15:3 in konteks