Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die grens gaan daarna tot by die noordekant van die stad Ekron, dan draai dit na die stad Sikkaron. Dan gaan dit verby Baäla-berg na die stad Jabneël en daarna tot teen die see.

Lees volledige hoofstuk Josua 15

Kyk Josua 15:11 in konteks