Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Sidon-mense woon in die Libanon-berge tot by die stad Misrefot-Majim. Ek sal hulle almal ook wegjaag om plek te maak vir die Israeliete. Maar jy moet lootjies trek om die land vir die Israeliete te gee, jy moet doen soos Ek vir jou gesê het.

Lees volledige hoofstuk Josua 13

Kyk Josua 13:6 in konteks