Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 13:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die halwe Manasse-stam het ook die helfte van die land Gilead gekry, en die stede Astarot en Edreï. Og was daar die koning. Die helfte van die nageslag van Makir seun van Manasse het hierdie stede gekry.

Lees volledige hoofstuk Josua 13

Kyk Josua 13:31 in konteks