Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 13:27 Bybel vir Almal (ABA)

en in die Jordaan-vallei die stede Bet-Haram, Bet-Nimra, Sukkot en Safan. Dit is die deel van die land van koning Sihon van Gesbon wat oorgebly het. Dit was oos van die Jordaan-rivier tot by die Gennesaret-meer.

Lees volledige hoofstuk Josua 13

Kyk Josua 13:27 in konteks