Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 13:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was al die stede op die Hoëveld, die hele land van koning Sihon van die Amoriete. Sihon was die koning in Gesbon. Moses het vir Sihon oorwin saam met die leiers van die Midianiete. Die leiers was Ewi, Rekem, Sur, Gor en Reba. Hulle was amptenare van Sihon en hulle het in die land gewoon.

Lees volledige hoofstuk Josua 13

Kyk Josua 13:21 in konteks