Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het in daardie tyd ook die Enak-mense almal doodgemaak. Die Enak-mense het gewoon in die berge van Hebron, in die stad Debir en die stad Anab, en in al die berge van Juda en Israel. Josua het gesê die mense en hulle stede is gewy aan die Here, en hy het hulle doodgemaak en die stede verwoes.

Lees volledige hoofstuk Josua 11

Kyk Josua 11:21 in konteks