Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet deur die kamp gaan en julle moet vir die mense sê: ‘Julle moet vir julle padkos gereedmaak, want oor drie dae sal julle deur hierdie Jordaan-rivier gaan. Julle sal die land vat wat julle God die Here vir julle gee.’ ”

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:11 in konteks