Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jona het in die stad in geloop, een dag lank. Hy het gepraat sodat al die mense dit kon hoor. Hy het gesê: “Oor 40 dae sal God die mense in Nineve straf en Hy sal die stad verwoes!”

Lees volledige hoofstuk Jona 3

Kyk Jona 3:4 in konteks