Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jona het gereedgemaak, maar hy wou na die land Tarsis gaan. Hy wou wegvlug van die Here. Hy het eers na die stad Joppe gegaan. Daar was ’n skip wat na Tarsis sou gaan. Hy het betaal om saam te ry en hy het op die skip geklim. Hy wou saam met die ander mense na Tarsis gaan. Hy wou wegvlug van die Here.

Lees volledige hoofstuk Jona 1

Kyk Jona 1:3 in konteks