Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die sprinkane het julle aangevalsoos julle vyandewat altyd van die noorde kom.Maar Ek sal die sprinkane wegvat,ver weg van julle.Ek sal hulle wegjaagna ’n droë land.Niks kan daar lewe nie.Die sprinkane wat voor is,sal in die Dooie See val,en die sprinkane wat agter is,sal in die Middellandse See val.Hulle sal vrek en stink.”Die Here sal’n wonderwerk doen.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:20 in konteks