Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters moet dantussen die tempelen die altaar staanen hulle moet huil.Die priesters, die mensewat vir die Here werk,moet dan bid en sê:“Here, U moet asseblief jammer weesvir u volk,ons behoort aan U.Die ander volke spoten lag vir ons.U moet hulle stop.Hulle sê:‘Waar is daardie mense se God?Hoekom help Hy hulle nie?’ ”

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:17 in konteks