Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die Here selfwat die sprinkane bring.Die sprinkane is sy soldate,en Hy roep hulle om te kom.Hulle is baie soldateen hulle is sterk,en hulle almal luister na Hom.Ja, die dag van die Hereis ’n vreeslike dag!Dit is ’n verskriklike dag,niemand sal lewewanneer daardie dag verby is nie.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:11 in konteks