Ou Testament

Nuwe Testament

Job 9:34-35 Bybel vir Almal (ABA)

34. Hy moet ophou om my te slaan,Hy moenie aanhou om mybang te maak vir Hom nie,

35. dan sal ek kan praaten ek sal nie bang wees vir Hom nie,maar nou kan ek nie praat nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 9