Ou Testament

Nuwe Testament

Job 9:31-35 Bybel vir Almal (ABA)

31. dan sal God my weer in ’n moddergat gooi,en ek sal so vuil wees dat my klerenie aan my liggaam wil bly nie.

32. Ja, Hy is nie ’n mens soos ek nie,ek kan Hom nie antwoord nie,ek kan nie vir Hom sê dat onshof toe moet gaan nie.

33. Daar is niemand wat kan luisterna wat ons altwee sê nie,niemand wat kan besluit wie is reg nie,God of ek.

34. Hy moet ophou om my te slaan,Hy moenie aanhou om mybang te maak vir Hom nie,

35. dan sal ek kan praaten ek sal nie bang wees vir Hom nie,maar nou kan ek nie praat nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 9