Ou Testament

Nuwe Testament

Job 7:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. “’n Mens moet hard werk op die aarde,sy dae is so lank soos ’n dagloner se dae.

2. ’n Mens is soos ’n slaaf wat wensdat hy in die skaduwee kan kom,hy wag vir sy beloning, soos ’n dagloner.

3. So het God vir my ook maandeen nagte lank laat swaarkry.

4. Wanneer ek gaan lê, dan vra ek:‘Wanneer kan ek opstaan?’Maar die nag is lank, en ek hou aanom rond te rol totdat dit lig word.

Lees volledige hoofstuk Job 7