Ou Testament

Nuwe Testament

Job 37:9-11 Bybel vir Almal (ABA)

9. Die stormwind kom uit die suide,die koue winde kom uit die noorde.

10. Die wind wat God stuur,laat die water vries,dit word een stuk ys.

11. God maak die wolke vol water,die weerlig slaan in die wolke.

Lees volledige hoofstuk Job 37