Ou Testament

Nuwe Testament

Job 37:23-24 Bybel vir Almal (ABA)

23. Ons kan nie naby die Almagtige kom nie,sy krag is baie groot.Hy doen reg, Hy is altyd regverdig,Hy verdruk niemand nie.

24. Daarom is al die mense bang vir Hom.Hy kyk nie na mense wat dinkdat hulle wysheid het, maar hulle het dit nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 37