Ou Testament

Nuwe Testament

Job 37:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die storm laat my hart bewe,ek skrik en ek ruk.

2. Luister goed na die stem van God,hoor hoe raas en dreun dit!

3. Hy stuur die weerlig oral deur die lug,dit slaan oor die hele aarde.

Lees volledige hoofstuk Job 37