Ou Testament

Nuwe Testament

Job 35:9-12 Bybel vir Almal (ABA)

9. Wanneer iemand ander mense verdruk,dan skree hulle en hulle vra dat iemand moet help.Hulle roep en vra dat iemand hulle moet helpteen mense wat sterker is as hulle.

10. Maar hulle vra nie vir God om hulle te help nie,God wat hulle gemaak het en wat hulle laat singook wanneer dit donker is om hulle.

11. God leer vir ons meer as vir die diere,Hy maak ons slimmer as die voëls,ons verstaan beter.

12. Daarom doen Hy nikswanneer daardie mense skree en vradat iemand hulle moet help nie,want hulle is hoogmoedig en sleg.

Lees volledige hoofstuk Job 35