Ou Testament

Nuwe Testament

Job 35:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Elihu het nóg gepraat en hy het gesê:

2. “Job, dink jy dit is regdat God moet sê jy is onskuldig?

3. Nee, jy vra vir God: ‘Wat sal U vir my doen?Help dit vir my dat ek nie sonde gedoen het nie?’

Lees volledige hoofstuk Job 35