Ou Testament

Nuwe Testament

Job 2:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Job het vir sy vrou gesê: “Jy praat nou soos ’n dwaas. Ons aanvaar die goeie dinge wat God vir ons gee, ons moet ook die slegte dinge aanvaar wat Hy vir ons gee.”Terwyl alles gebeur het, het Job niks verkeerd gesê nie.

Lees volledige hoofstuk Job 2

Kyk Job 2:10 in konteks