Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:21 Bybel vir Almal (ABA)

en hy het gesê: “Ek het niks gehad toe ek gebore is nie en ek sal niks hê wanneer ek sterf nie. Die Here het gegee en die Here het geneem. Ek prys die Naam van die Here!”

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:21 in konteks