Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

toe kom daar skielik ’n sterk wind van die woestyn en dit waai die huis om. Die vier mure van die huis het op die kinders geval, en hulle is almal dood. Net ek het vry weggekom om dit vir jou te kom vertel.”

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:19 in konteks