Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl daardie slaaf besig was om te praat, kom daar ’n ander slaaf en hy sê: “Drie groepe Galdeërs het skielik gekom en hulle het die kamele gevat en die slawe doodgemaak wat by die kamele was. Net ek het vry weggekom om dit vir jou te kom vertel.”

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:17 in konteks