Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

toe kom die Sabeërs skielik en hulle vat al die beeste en die donkies. Hulle het die slawe doodgemaak, net ek het vry weggekom om dit vir jou te kom vertel.”

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:15 in konteks