Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, ’n kind is vir ons gebore,die Here het vir ons ’n seun gegee,en die kind sal koning word.Hulle sal hom noem:Die man wat wonderlike planne kan maak,Die man wat oorlog kan maak soos God,Die man wat altyd vader is,Die koning van vrede.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 9

Kyk Jesaja 9:5 in konteks