Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 65:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Ek wou mense help,mense wat My nie gevra het nie,Ek het mense na My toe gebring,mense wat My nie gesoek het nie.Hulle was mensewat My nie aanbid het nie,maar Ek het vir hulle gesê:‘Hier is Ek, hier is Ek.’

Lees volledige hoofstuk Jesaja 65

Kyk Jesaja 65:1 in konteks