Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 63:18-19 Bybel vir Almal (ABA)

18. U gewyde volk het net ’n kort tydjiein die land gewoon.Toe het ons vyande gekomen hulle het u tempel verwoes.

19. Ons het geword soos menseoor wie U nooit regeer het nie,soos mense wat nie aan U behoort nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 63