Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 63:1 Bybel vir Almal (ABA)

Wie is hierdie persoonwat uit die land Edom kom,uit die stad Bosra?Wie se klere is so vol rooi kolle?Wie is ditwat die klere van ’n koning draen wat hier aankom en lykof hy baie sterk is?Die Here het gesê:“Dit is Ek wat kom sêEk het die oorlog gewenen Ek sal my mense red.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 63

Kyk Jesaja 63:1 in konteks