Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 62:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het sy regter-hand opgelig,sy sterk arm, en Hy het beloweHy sal nie weer Jerusalem se koringvir die vyande gee nie,die vyande sal dit nie eet nie.Mense van ander lande sal nie meerjulle wyn drink nie,die mense van Jerusalem hethard gewerk om daardie wyn te maak.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 62

Kyk Jesaja 62:8 in konteks