Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 62:4 Bybel vir Almal (ABA)

Mense het jou en jou land genoem“Die stad waar nie meer mense woon nie,”en “Die land wat verwoes is.”Hulle sal jou nou nie meer so noem nie.Hulle sal jou nou noem“Die stad waarvan die Here hou,”en hulle sal jou land noem“Die land wat aan die Here behoort.”Want die Here hou van jou,en jou land behoort aan Hom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 62

Kyk Jesaja 62:4 in konteks