“Jerusalem, omdat Ek lief is vir jou,sal Ek nie stilbly nie.Ek sal aanhou totdat jy iswat Ek wil hê jy moet wees,totdat Ek jou gered het.Dit sal soos helder lig wees vir jou,soos ’n fakkel wat brand.