Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 60:18-22 Bybel vir Almal (ABA)

18. Niemand sal weer kan sêdat iemand slegte dinge doenaan die mense in jou land nieen niemand sal jou huise verwoes en afbreek nie.Jy sal sêjou mure se naam is ‘Die Here red,’en jou poorte se naam is ‘Prys die Here.’

19. In die dag sal die son nie meervir jou lig gee nieen die maan sal nie meer op jou skyn nie.Maar die Here sal altyd jou lig wees,jou God sal vir jou eer gee.

20. Jou son sal nie ondergaan nie,jou maan sal nie kleiner word nie,want die Here sal altyddie lig wees vir jou.Die tyd is verbytoe jy moes huil en treur.

21. Jou mense sal almal doenwat die Here wil hê,en die land sal altydaan hulle behoort.Hulle sal wees soos ’n lootwat die Here geplant het,’n loot wat Hy self geplant hetom Hom te eer.

22. ’n Paar mense sal weessoos 1 000 mense,die swakste mense sal weessoos ’n sterk volk.Ek sal dit gou laat gebeurwanneer Ek so besluit,Ek is die Here.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 60