Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande sal alles afbrandwat oorbly in die land,ook as daar net een tiende oor is.Maar wanneer ’n mens ’n eikeboomof ’n terpentynboom afkap,dan bly staan daar ’n stuk van die boomse stam in die grond.So sal die gewyde volk ook oorbly.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 6

Kyk Jesaja 6:13 in konteks