Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 58:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar nou wil hulle weethoekom Ek nie sienwanneer hulle vas nie,hulle sê hulle verneder hullevoor My maar Ek sien dit nie.Sê vir hulle: Julle vas,maar julle dink net aan julleselfop daardie dag,en julle laat werk die mensewat vir julle werk, nog harder.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 58

Kyk Jesaja 58:3 in konteks