Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 58:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet niks verkeerd doenop die Sabbatdag nie,julle moenie op my gewyde dagdoen wat julle wil nie.Die Sabbatdag moet vir julle’n feesdag wees,julle moet die gewyde dagvan die Here respekteer.Julle moet die dag respekteeren nie doen wat julleop ander dae doen nie,julle moenie doen en praatwat julle wil nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 58

Kyk Jesaja 58:13 in konteks